Blokkiesraai Kompetisie

WEEKLIKSE TREKKING:

  • Blokkiesraai Kompetisie vorms kan verkry word deur:
    • By slaghuis te kom af haal. (slegs een per geleentheid asb).
    • Van ons WHATSUPP 074 271 5489
    • Ons web werf is: www.hoeveldslaghuis.co.za
  1. Vul asb die Blokkiesraai vorm in en kom gee voltooide vorm in by die slaghuis, of per epos na: sasolburg.slaghuis@telkomsa.net
  2. Trekkings word gedoen elke Saterdag om 12:30 om R50.00 biltong prys te wen.
  3. Bogenoemde wenners is outomaties in aanmerking vir die finale trekking.

 

FINALE TREKKING:

Trekking vind plaas by Hoëveld Slaghuis op Maandag 4 Januarie 2021 om 12:30.

Ons wen prys is ‘n DE LUX MAANDPAK ter waarde van R1470.00.