Hoeveld Slaghuis

WEEKLIKSE TREKKING:

Blokkiesraai Kompetisie vorms kan verkry word deur:

  • By slaghuis te kom af haal (slegs een per geleentheid asb).
  • Van ons WHATSAPP nommer 074 271 5489
  • Ons webwerf: www.hoeveldslaghuis.co.za
  1. Vul asb die Blokkiesraai vorm in en kom gee voltooide vorm in by die slaghuis, of per e-pos na: sasolburg.slaghuis@telkomsa.net
  2. Trekkings word gedoen elke Saterdah om 12.30 om R50.00 biltong prs te wen.
  3. Bogenoemde wenners is outomaties in aanmerking vir die finale trekking.
FINALE TREKKING:
Trekking vind plaas by Hoeveld Slaghuis op Maandag 4 Januarie 2021 om 12.30.
Ons wenprys is ‘n DE LUX MAANDPAK ter waarde van R1470.00

X
Open chat
Place Order Here
WhatsApp Orders to 074 271 5489 - Free Delivery in Sasolburg on all orders above R50. Vaalpark deliveries by arrangement only!
This is default text for notification bar